Bond van die Vermeulen Familie

Placeholder Picture
Placeholder Picture Placeholder Picture

NUUSBRIEWE

Die Meulenaar is die amptelike nuusbrief van die Bond en word waar moontlik jaarliks uitgegee aan alle lede en bondvriende. Dit bevat besonderhede van die algemene jaarvergadering , Bond saamtrekke asook interessante foto’s van lede en stories en artikels oor die Vermeulens.

Lede word versoek om alle nuuswaardige gebeurtenisse, prestasies van lede, geboortes, huwelike en sterftes saam met foto’s aan die bestuur te stuur vir plasing.

Ek publiseer graag die volgende nuusbriewe wat u kan aflaai en of lees. Dit word ook jaarliks aan elke lid en Vriende van die Bond gestuur.

Uitstalling van Bond by die Genealogie- en Erfenisfees
(Sien Die Meulenaar 2013-1 hierbo)

Foto’s van die Bond se uitstalling by die Genealogie- en Erfenisfees te gehou te Pretoria op 31 Augustus 2013

Placeholder Picture
Placeholder Picture
Placeholder Picture
Placeholder Picture

Tuisblad | Bond Stigting | Grondwet | Lidmaatskap | Stamvader Jan | Stamvader Dirk | Familiewapen | Erfenis | Byeenkomste | Nuusbriewe |  Kontak Ons | Terme en Voorwaardes

thewebman.co.za