Bond van die Vermeulen Familie

Placeholder Picture
vermeulenbond.org vermeulenbond.org

Stigting van die vermeulen Bond

Die Vermeulens woonagtig in Suid-Afrika stam hoofsaaklik uit twee verskillende stamvaders naamlik :

Afstammeling van hierdie twee families het op 3 Maart 2000 te Klerksdorp, Suid Afrika vergader en die BOND VAN DIE VERMEULEN FAMILIE is gestig wat vandag nog bestaan en van krag tot krag gaan.

Op die stigtingsvergadering is die grondwet goedgekeur en die volgende lede is aangewys as die eerste bestuur:

Placeholder Picture

Die bestuur tans (2020) is:

Die volgende lede het op die bestuur gedien gedurende die Bond se bestaan tot 2019:

Die Bond van die Vermeulen Familie is gestig op inisiatief van Johan Vermeulen en die Vermeulen familie kan vandag met trots terugkyk en spog met nie net die Bond self nie maar ook met ʼn volledige Geslagsregister in boekvorm en op Cd, ʼn eie webblad www.vermeulenbond.org asook ʼn Facebookblad “Bond van die Vermeulen Familie”.

Die Vermeulens is opreg dankbaar vir die inisiatief en leiding van Johannes Petrus VERMEULEN.

Tuisblad | Bond Stigting | Grondwet | Lidmaatskap | Stamvader Jan | Stamvader Dirk | Familiewapen | Erfenis | Byeenkomste | Nuusbriewe |  Kontak Ons | Terme en Voorwaardes

thewebman.co.za